Het jou hond ’n PhD in "viersekonde-vreet"? Sien jy net ’n stofwolk en hoor ’n slurp-sluk voor die bak skielik leeg is?
Ons weet, sommige honde eet nie net nie—hulle sluk hul kos soos ’n industriële stofsuier op steroides. Maar soos die oumense sê: "Haastige hond verbrand sy mond" (en kry ’n knoets van ’n maagpyn!)
Moenie dat jou brak sy kos soos ’n dief in die nag steel nie. Kry vir hom ’n Pouse-Plaat en verander daardie 30-sekonde resies in ’n vyfgang-maaltyd!
Veilige verwerking van u persoonlike inligting deur Yoco
Moenie toekomstige 'paw-sitive' aanbiedinge, koepons en nuwe produkte misloop nie!
Paw-sitiewe terugvoer:
Top gehalte kwaliteit
Ek het die Groot-Hond bestel, was eers skepties maar met die span se vinnige klientediens was dit 'n absolute joyride. Puik! Ek bestel weer binnekort!! Die kwaliteit van die produkte is op 'n ander level!
Marietjie H Pretoria
Uitstekende diens!
My aflewering was blitsvinnig. Dankie dat julle altyd die ekstra myl stap vir ons kinders!
Deon P Johannesburg
Die-Jol Bal
Daai bal is excellent. Hy beweeg self deur die huis sonder dat ek nodig het om op te staan. Top shelf!
Dylan Potchefstroom
My verwagtinge is oortref!!!
Ek het vir my woefie die bederfsak gekoop en dit is regtig fantasiese kwaliteit en baie goeie waarde vir geld! Dit was afgelewer binne 'n oogwink. Baie dankie, sal verseker weer by julle koop!!
Monique Pretoria
1 / of4
Choosing a selection results in a full page refresh.